MENU

Indaka Lodge

Rrau Di Tau Farm,
Marakele,
Indaka New#1
About Indaka Lodge

Indaka Lodge bied verblyf in die hartjie van die bosveld net buite Thabazimbi in Limpopo. Dit is ideaal vir vriende of ‘n gesin wat graag wil ontspan.

Gaste kan tussen 9 eenhede kies. Daar is 3 selfsorgeenhede, elk met sy eie kombuis en eetarea. Daar is ook 6 dubbelkamers met en suite-badkamers. Al die eenhede het privaat ingange, gemaklike beddens, privaat badkamers, linne, handdoeke, yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot ‘n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, ‘n gemeenskaplike boma met kombuisgeriewe, ‘n restaurant en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is langs Marakele Nasionale Park waar gaste wildritte kan geniet en 17,6 km vanaf Thabazimbi waar daar winkels en restaurante is.

Accommodation Units

Accommodation

Indaka Lodge bied verblyf in die hartjie van die bosveld net buite Thabazimbi in Limpopo. Dit is ideaal vir vriende of 'n gesin wat graag wil ontspan.

Gaste kan tussen 9 eenhede kies. Daar is 3 selfsorgeenhede, elk met sy eie kombuis en eetarea. Daar is ook 6 dubbelkamers met en suite-badkamers. Al die eenhede het privaat ingange, gemaklike beddens, privaat badkamers, linne, handdoeke, yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n gemeenskaplike boma met kombuisgeriewe, 'n restaurant en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is langs Marakele Nasionale Park waar gaste wildritte kan geniet en 17,6 km vanaf Thabazimbi waar daar winkels en restaurante is.

Indaka - Unit 1
unit/s
Sleeps
R 0
Indaka Unit 6.1
Indaka - Unit 6
room
1 unit/s
Sleeps 2
King Bed
R 1,350
Per person per night
Indaka Unit 2
Indaka - Unit 2
lodge
1 unit/s
Sleeps 2
King Bed
R 1,045

This venue forms part of the Waterberg Tourism Accommodation Partner network.  Our team can assist with availability enquiries, booking information and alternative accommodation options to help you plan your Waterberg stay.

indaka lodge logo

Amenities

Pool, Restaurant

Activities Onsite

Birding, Game Drives - Self Drive, Hiking, Mountain Biking, Photography, Swimming

Activities Nearby

4x4 Trails, Birding, Game Drives - Guided, Golf, Guided Walks, Hiking, Mountain Biking, Photography, Picnic, Restaurant, Spa / Wellness Centre

Accommodation Enquiry

Are you interested in staying in the Waterberg area?  Our team can help you find suitable accommodation options and assist with your booking enquiry.

Find Us On Google Maps